Universiteit Utrecht

Universiteit Utrecht

Ligging:Utrecht, Nederland

Universiteit Utrecht (UU) is 'n Nederlandse universiteit in die stad Utrecht. Tot 20 Oktober 1992 word dit die Rijksuniversiteit te Utrech (RUU) genoem. Met meer as 30 000 studente (en 'n jaarlikse inname van 6 500 nuwe studente), is UU een van die grootste universiteite in Nederland. Die universiteit het ongeveer 6 000 werknemers, waarvan 640 professore is. Die universiteit bied baccalaureus-, mineure en meestersprogramme aan, sowel as PhD-programme. Die UU het sewe fakulteite en het 'n totale jaarlikse begroting van ongeveer 761 miljoen euro.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search